Jesaja 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 om in die holtes in die rotse en in die klowe van die kranse in te gaan, weens die verskrikking van Jehovah en weg van sy luisterryke verhewenheid af,+ wanneer hy opstaan om die aarde te laat bewe.
21 om in die holtes in die rotse en in die klowe van die kranse in te gaan, weens die verskrikking van Jehovah en weg van sy luisterryke verhewenheid af,+ wanneer hy opstaan om die aarde te laat bewe.