Lukas 17:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En die apostels het vir die Here gesê: “Gee ons meer geloof.”+ 1 Tessalonisense 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Mag die Here julle bowendien laat toeneem,+ ja, julle oorvloedig laat wees, in liefde+ teenoor mekaar en teenoor almal, net soos ons ook teenoor julle;
12 Mag die Here julle bowendien laat toeneem,+ ja, julle oorvloedig laat wees, in liefde+ teenoor mekaar en teenoor almal, net soos ons ook teenoor julle;