2 “Maar wie sal die dag van sy koms verdra,+ en wie sal standhou wanneer hy verskyn?+ Want hy sal soos die vuur van ’n louteraar+ wees en soos die loog+ van die wassers.+
38 Want elkeen wat hom in hierdie owerspelige en sondige geslag vir my en my woorde skaam, vir hom sal die Seun van die mens hom ook skaam+ wanneer hy in die heerlikheid van sy Vader met die heilige engele kom.”+