1 Petrus 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 volgens die voorkennis van God die Vader,+ met heiliging deur die gees,+ sodat hulle gehoorsaam kon wees en met die bloed van Jesus Christus+ besprinkel+ kon word: Mag onverdiende goedhartigheid en vrede vir julle vermeerder word.+
2 volgens die voorkennis van God die Vader,+ met heiliging deur die gees,+ sodat hulle gehoorsaam kon wees en met die bloed van Jesus Christus+ besprinkel+ kon word: Mag onverdiende goedhartigheid en vrede vir julle vermeerder word.+