Romeine 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Laat julle liefde+ sonder huigelary wees.+ Verafsku wat goddeloos is,+ hou vas aan wat goed is.+ 1 Korintiërs 15:58 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 58 Daarom, my geliefde broers, word standvastig,+ onbeweeglik, terwyl julle altyd baie het om in die werk van die Here te doen,+ in die wete dat julle arbeid in verband met die Here nie tevergeefs is+ nie. 1 Korintiërs 16:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Bly wakker,+ staan vas in die geloof,+ gedra julle soos manne,+ word sterk.+
58 Daarom, my geliefde broers, word standvastig,+ onbeweeglik, terwyl julle altyd baie het om in die werk van die Here te doen,+ in die wete dat julle arbeid in verband met die Here nie tevergeefs is+ nie.