Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Matteus 18:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 As hy na hulle nie luister nie, praat met die gemeente. As hy selfs na die gemeente nie luister nie, laat hom vir jou net soos ’n man van die nasies+ en soos ’n belastinggaarder wees.+

  • 1 Korintiërs 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar nou skryf ek aan julle om op te hou om met enigeen om te gaan+ wat ’n broer genoem word maar wat ’n hoereerder of ’n gierigaard+ of ’n afgodedienaar of ’n kwaadspreker of ’n dronkaard+ of ’n afperser is, en om nie eens saam met so iemand te eet nie.

  • 2 Tessalonisense 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar as iemand nie gehoorsaam is aan ons woord+ deur hierdie brief nie, hou dié een gemerk,+ hou op om met hom om te gaan,+ sodat hy beskaamd kan word.+

  • Titus 3:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Wat ’n mens betref wat ’n sekte bevorder,+ verwerp+ hom ná ’n eerste en ’n tweede vermaning,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel