Romeine 16:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Ek vermaan julle dan nou, broers, om dié in die oog te hou wat, in stryd met die leer+ wat julle geleer het, verdeeldheid+ veroorsaak en tot struikeling aanleiding gee, en vermy hulle.+ 1 Korintiërs 11:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En ek prys julle, omdat julle in alles aan my dink en aan die oorleweringe vashou+ net soos ek dit aan julle oorgedra het. 2 Tessalonisense 2:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Daarom, broers, staan dan vas+ en hou vas aan die oorleweringe+ wat julle geleer is, hetsy deur ’n mondelinge boodskap of deur ’n brief van ons.
17 Ek vermaan julle dan nou, broers, om dié in die oog te hou wat, in stryd met die leer+ wat julle geleer het, verdeeldheid+ veroorsaak en tot struikeling aanleiding gee, en vermy hulle.+
2 En ek prys julle, omdat julle in alles aan my dink en aan die oorleweringe vashou+ net soos ek dit aan julle oorgedra het.
15 Daarom, broers, staan dan vas+ en hou vas aan die oorleweringe+ wat julle geleer is, hetsy deur ’n mondelinge boodskap of deur ’n brief van ons.