19 Want julle gehoorsaamheid het aan almal bekend geword.+ Daarom verbly ek my oor julle. Maar ek wil hê dat julle wys moet wees+ ten opsigte van wat goed is, maar onskuldig+ ten opsigte van wat boos is.+
15 sodat julle onberispelik+ en onskuldig kan word, kinders+ van God sonder ’n smet te midde van ’n verdorwe en verdraaide geslag,+ onder wie julle as ligte in die wêreld skyn,+