Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want deur die onverdiende goedhartigheid wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen daar onder julle om nie meer van homself te dink as wat dit nodig is om te dink nie,+ maar om só te dink dat hy ’n gesonde verstand het,+ elkeen na die maat+ van geloof+ wat God aan hom toebedeel het.

  • 2 Korintiërs 5:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want as ons van ons verstand af was,+ was dit vir God; as ons gesond van verstand is,+ is dit vir julle.

  • 1 Petrus 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar die einde van alles het naby gekom.+ Wees dus gesond van verstand+ en wees waaksaam met die oog op gebede.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel