-
Handelinge 28:7Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
7 En in die omgewing van daardie plek het die vernaamste man van die eiland, met die naam Pubʹlius, grond besit; en hy het ons gasvry ontvang en ons drie dae welwillend gehuisves.
-