Lukas 8:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En hulle het hom bly soebat+ om hulle nie te beveel om in die afgrond+ in te gaan nie. Handelinge 8:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Toon dus berou oor hierdie slegtheid van jou, en smeek Jehovah+ dat die lis van jou hart jou, indien moontlik, vergewe word; Openbaring 20:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy het hom in die afgrond geslinger+ en dit gesluit en dit bo hom verseël, sodat hy die nasies nie meer sou mislei totdat die duisend jaar geëindig het nie. Ná hierdie dinge moet hy vir ’n klein rukkie losgelaat word.+
22 Toon dus berou oor hierdie slegtheid van jou, en smeek Jehovah+ dat die lis van jou hart jou, indien moontlik, vergewe word;
3 En hy het hom in die afgrond geslinger+ en dit gesluit en dit bo hom verseël, sodat hy die nasies nie meer sou mislei totdat die duisend jaar geëindig het nie. Ná hierdie dinge moet hy vir ’n klein rukkie losgelaat word.+