Filippense 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 Paulus en Timoʹteus, slawe+ van Christus Jesus, aan al die heiliges in eenheid met Christus Jesus wat in Filipʹpi+ is, saam met die opsieners en bedieningsknegte:+
1 Paulus en Timoʹteus, slawe+ van Christus Jesus, aan al die heiliges in eenheid met Christus Jesus wat in Filipʹpi+ is, saam met die opsieners en bedieningsknegte:+