3 Daarom, broers, soek+ vir julle sewe manne van goeie getuienis onder julle uit, vol gees en wysheid,+ dat ons hulle oor hierdie nodige aangeleentheid kan aanstel;
7 Want ’n opsiener moet as God se bestuurder+ vry van beskuldiging wees,+ nie eiesinnig nie,+ nie geneig tot toorn nie,+ nie ’n dronk bakleier nie,+ nie ’n slaner nie,+ nie gierig na oneerlike gewin nie,+
2 Hou as herders toesig+ oor die kudde van God+ wat onder julle sorg is, nie onder dwang nie, maar gewillig;+ ook nie uit liefde vir oneerlike gewin nie,+ maar gretig;