Handelinge 23:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Paulus het die Sanʹhedrin stip aangekyk en gesê: “Manne, broers, ek het my tot vandag toe met ’n volkome rein gewete+ voor God gedra.” Handelinge 24:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Ja, in hierdie opsig oefen ek my voortdurend om bewus te wees+ dat ek geen oortreding teen God en die mense begaan nie. 1 Timoteus 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 en moet hulle die heilige geheim+ van die geloof met ’n skoon gewete bewaar.+ 1 Petrus 3:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Behou ’n goeie gewete,+ sodat hulle wat minagtend van julle goeie gedrag in verband met Christus praat,+ in die saak waarin daar teen julle gepraat word, beskaamd sal word.+
23 Paulus het die Sanʹhedrin stip aangekyk en gesê: “Manne, broers, ek het my tot vandag toe met ’n volkome rein gewete+ voor God gedra.”
16 Ja, in hierdie opsig oefen ek my voortdurend om bewus te wees+ dat ek geen oortreding teen God en die mense begaan nie.
16 Behou ’n goeie gewete,+ sodat hulle wat minagtend van julle goeie gedrag in verband met Christus praat,+ in die saak waarin daar teen julle gepraat word, beskaamd sal word.+