1 Timoteus 6:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 O Timoʹteus, bewaar die pand wat aan jou toevertrou is+ en keer jou af van die leë praatjies wat skend wat heilig is en van die teenstrydighede van die sogenaamde “kennis”.+ Titus 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 en geen aandag sal skenk aan Joodse fabels+ en gebooie van mense+ wat hulleself van die waarheid afkeer nie.+
20 O Timoʹteus, bewaar die pand wat aan jou toevertrou is+ en keer jou af van die leë praatjies wat skend wat heilig is en van die teenstrydighede van die sogenaamde “kennis”.+
14 en geen aandag sal skenk aan Joodse fabels+ en gebooie van mense+ wat hulleself van die waarheid afkeer nie.+