Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 28:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Hy wat ’n mens teregwys,+ sal agterna meer guns vind as hy wat met sy tong vlei.

  • Efesiërs 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 en hou op om saam met hulle deel te hê+ aan die onvrugbare werke wat tot die duisternis behoort,+ maar wys hulle eerder tereg,+

  • Titus 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 iemand wat met betrekking tot sy onderrigkuns+ stewig aan die betroubare woord vashou, sodat hy in staat kan wees om deur die gesonde+ leer te vermaan sowel as om die teësprekers tereg te wys.+

  • Titus 1:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hierdie getuienis is waar. Hou juis daarom aan om hulle met strengheid tereg te wys,+ sodat hulle gesond+ in die geloof kan wees

  • Openbaring 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “‘Almal vir wie ek geneentheid het, wys ek tereg en dissiplineer ek.+ Wees dus ywerig en toon berou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel