Spreuke 11:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Deur sy mond stort die afvallige sy medemens in die verderf,+ maar deur kennis word die regverdiges gered.+ Jeremia 17:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 O Jehovah, die hoop van Israel,+ almal wat u verlaat, sal beskaamd gemaak word.+ Dié wat van my afvallig word,+ sal op die aarde opgeskryf word, want hulle het die bron van lewende water, Jehovah, verlaat.+ Galasiërs 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar dit is nie ’n ander nie; dit is net dat daar sommige is wat onder julle onrus stook+ en die goeie nuus oor die Christus wil verdraai.+
9 Deur sy mond stort die afvallige sy medemens in die verderf,+ maar deur kennis word die regverdiges gered.+
13 O Jehovah, die hoop van Israel,+ almal wat u verlaat, sal beskaamd gemaak word.+ Dié wat van my afvallig word,+ sal op die aarde opgeskryf word, want hulle het die bron van lewende water, Jehovah, verlaat.+
7 Maar dit is nie ’n ander nie; dit is net dat daar sommige is wat onder julle onrus stook+ en die goeie nuus oor die Christus wil verdraai.+