3 Geliefdes,+ hoewel ek alles in my vermoë gedoen het om oor ons gemeenskaplike redding+ aan julle te skryf, het ek dit nodig gevind om aan julle te skryf om julle te vermaan om hard te stry vir die geloof+ wat eens en vir altyd aan die heiliges oorgelewer is.+