Spreuke 28:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 ’n Ryk man is wys in sy eie oë,+ maar die geringe wat onderskeidingsvermoë het, deurvors hom.+