28 Laat die steler nie meer steel nie,+ maar laat hom liewer hard werk deur met sy hande goeie werk te doen,+ sodat hy iets kan hê om uit te deel aan iemand wat gebrek het.+
27 Die vorm van aanbidding wat vanuit die standpunt van ons God en Vader rein+ en onbesmet+ is, is dit: om na wese+ en weduwees+ in hulle verdrukking+ om te sien en om jou sonder vlek+ van die wêreld te bewaar.+