Romeine 12:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Deel met die heiliges na gelang van hulle behoeftes.+ Volg die weg van gasvryheid.+ 2 Korintiërs 8:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 maar dat julle oorvloed nou deur middel van ’n gelykmaking hulle tekort kan aanvul, sodat hulle oorvloed ook julle tekort kan aanvul, sodat ’n gelykmaking kan plaasvind.+
14 maar dat julle oorvloed nou deur middel van ’n gelykmaking hulle tekort kan aanvul, sodat hulle oorvloed ook julle tekort kan aanvul, sodat ’n gelykmaking kan plaasvind.+