25 Ek het ’n bedienaar+ van hierdie gemeente geword ooreenkomstig die bestuurderskap+ wat van God kom en wat in julle belang aan my gegee is om die woord van God ten volle te verkondig,
4 maar soos ons deur God geskik bevind is om die goeie nuus toevertrou te word,+ so spreek ons, nie om mense te behaag nie,+ maar God, wat ons harte beproef.+