18 Daarom dan, soos dit deur een oortreding vir alle soorte mense tot veroordeling gelei het,+ net so lei dit ook deur een daad van regverdiging+ vir alle soorte mense+ tot regverdigverklaring vir die lewe.+
10 Want hiervoor werk ons hard en span ons ons in,+ omdat ons ons hoop+ gevestig het op ’n lewende God, wat ’n Redder+ is van alle soorte mense,+ veral van getroues.+