Handelinge 20:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En nadat die opskudding bedaar het, het Paulus die dissipels laat haal, en toe hy hulle aangemoedig en vaarwel gesê het,+ het hy vertrek om na Masedoʹnië te reis.+ Filippense 2:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Ja, ek het die vaste vertroue in die Here dat ek self ook binnekort sal kom.+
20 En nadat die opskudding bedaar het, het Paulus die dissipels laat haal, en toe hy hulle aangemoedig en vaarwel gesê het,+ het hy vertrek om na Masedoʹnië te reis.+