Psalm 124:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ons siel is soos ’n voël wat ontsnap het+Uit die valstrik van voëlvangers.+Die valstrik is gebreek,+En ons het ontsnap.+ Johannes 13:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En nadat laasgenoemde die stukkie geneem het, het Satan in hom ingevaar.+ Toe het Jesus vir hom gesê: “Wat jy doen, doen dit nog gouer.” Handelinge 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar Petrus het gesê: “Ananiʹas, waarom het jy jou deur Satan+ laat oorhaal om oneerlik op te tree+ teenoor die heilige gees+ en om in die geheim van die prys van die grond agter te hou? 1 Timoteus 1:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Himeneʹus+ en Aleksander+ behoort tot hulle, en ek het hulle aan Satan oorgegee+ sodat hulle deur dissipline geleer kan word om nie te laster nie.+
7 Ons siel is soos ’n voël wat ontsnap het+Uit die valstrik van voëlvangers.+Die valstrik is gebreek,+En ons het ontsnap.+
27 En nadat laasgenoemde die stukkie geneem het, het Satan in hom ingevaar.+ Toe het Jesus vir hom gesê: “Wat jy doen, doen dit nog gouer.”
3 Maar Petrus het gesê: “Ananiʹas, waarom het jy jou deur Satan+ laat oorhaal om oneerlik op te tree+ teenoor die heilige gees+ en om in die geheim van die prys van die grond agter te hou?
20 Himeneʹus+ en Aleksander+ behoort tot hulle, en ek het hulle aan Satan oorgegee+ sodat hulle deur dissipline geleer kan word om nie te laster nie.+