Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 23:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Die toorn van Jehovah sal nie wyk totdat hy die idees van sy hart uitgevoer het+ en totdat hy dit verwesenlik het nie.+ Aan die einde van die dae sal julle met begrip daarop ag gee.+

  • Daniël 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek het gekom om jou te laat verstaan wat jou volk+ aan die einde van die dae sal oorkom,+ want dit is ’n visioen+ nog vir die toekomstige dae.”+

  • Matteus 24:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Terwyl hy op die Olyfberg gesit het, het die dissipels alleen na hom toe gekom en gesê: “Sê vir ons: Wanneer sal hierdie dinge wees, en wat sal die teken van u teenwoordigheid+ en van die voleinding van die stelsel van dinge wees?”+

  • Judas 18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 hoe hulle altyd vir julle gesê het: “In die laaste tyd sal daar spotters wees wat volgens hulle eie begeertes na goddelose dinge handel.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel