Esegiël 22:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Volslae lasteraars was daar in jou, om bloed te vergiet;+ en in jou het hulle op die berge geëet.+ Losbandige gedrag het hulle in jou beoefen.+ Titus 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Net so moet die bejaarde vroue+ hulle gedra soos dit die heiliges betaam, nie laster+ of aan baie wyn verslaaf wees nie, onderrigters van wat goed is;
9 Volslae lasteraars was daar in jou, om bloed te vergiet;+ en in jou het hulle op die berge geëet.+ Losbandige gedrag het hulle in jou beoefen.+
3 Net so moet die bejaarde vroue+ hulle gedra soos dit die heiliges betaam, nie laster+ of aan baie wyn verslaaf wees nie, onderrigters van wat goed is;