1 Korintiërs 4:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Daarom stuur ek Timoʹteus na julle toe,+ aangesien hy my geliefde en getroue kind+ in die Here is; en hy sal julle herinner aan my metodes in verband met Christus Jesus,+ net soos ek oral in elke gemeente leer. 2 Timoteus 1:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hou voortdurend vas aan die patroon van gesonde+ woorde wat jy van my gehoor het, met die geloof en liefde wat in verband met Christus Jesus is.+
17 Daarom stuur ek Timoʹteus na julle toe,+ aangesien hy my geliefde en getroue kind+ in die Here is; en hy sal julle herinner aan my metodes in verband met Christus Jesus,+ net soos ek oral in elke gemeente leer.
13 Hou voortdurend vas aan die patroon van gesonde+ woorde wat jy van my gehoor het, met die geloof en liefde wat in verband met Christus Jesus is.+