Spreuke 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 want Jehovah wys die een tereg wat hy liefhet,+ net soos ’n vader doen met ’n seun in wie hy behae het.+ Johannes 16:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En wanneer hy kom, sal hy aan die wêreld oortuigende bewys lewer aangaande sonde en aangaande regverdigheid en aangaande oordeel:+ Titus 1:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 iemand wat met betrekking tot sy onderrigkuns+ stewig aan die betroubare woord vashou, sodat hy in staat kan wees om deur die gesonde+ leer te vermaan sowel as om die teësprekers tereg te wys.+
12 want Jehovah wys die een tereg wat hy liefhet,+ net soos ’n vader doen met ’n seun in wie hy behae het.+
8 En wanneer hy kom, sal hy aan die wêreld oortuigende bewys lewer aangaande sonde en aangaande regverdigheid en aangaande oordeel:+
9 iemand wat met betrekking tot sy onderrigkuns+ stewig aan die betroubare woord vashou, sodat hy in staat kan wees om deur die gesonde+ leer te vermaan sowel as om die teësprekers tereg te wys.+