Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 8:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Want julle het nie ’n gees van slawerny ontvang wat weer vrees+ veroorsaak nie, maar julle het ’n gees+ van aanneming+ as kinders ontvang, en deur dié gees roep ons uit: “Abba,+ Vader!”

  • 1 Tessalonisense 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 maar dat ons, nadat ons (soos julle weet) eers gely het+ en minagtend behandel is+ in Filipʹpi,+ deur middel van ons God die vrymoedigheid bymekaargeskraap het om met groot worsteling die goeie nuus van God tot julle te spreek.+

  • Openbaring 21:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Maar wat die lafaards betref en dié sonder geloof+ en dié wat walglik is in hulle vuilheid+ en moordenaars+ en hoereerders+ en dié wat spiritisme beoefen en afgodedienaars+ en al die leuenaars,+ hulle deel sal wees in die poel wat met vuur+ en swael+ brand. Dit beteken die tweede dood.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel