Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 24:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 En kyk! ek stuur dit oor julle uit wat deur my Vader beloof word. Julle moet egter in die stad bly totdat julle met krag van bo beklee word.”+

  • Handelinge 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 maar julle sal krag ontvang+ wanneer die heilige gees op julle kom, en julle sal getuies+ van my wees in Jerusalem+ sowel as in die hele Judeʹa en Samariʹa+ en tot in die mees afgeleë deel van die aarde.”+

  • 1 Korintiërs 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Want die woord oor die folterpaal is dwaasheid+ vir dié wat vergaan,+ maar vir ons wat gered word,+ is dit God se krag.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel