1 Korintiërs 9:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Daarom is die manier waarop ek hardloop,+ nie onseker nie; die manier waarop ek my houe rig, is só dat ek nie in die lug slaan nie;+ 1 Timoteus 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Stry die goeie stryd van die geloof,+ kry ’n stewige houvas op die ewige lewe waartoe jy geroep is en waaroor jy die goeie openbare bekendmaking+ voor baie getuies afgelê het.
26 Daarom is die manier waarop ek hardloop,+ nie onseker nie; die manier waarop ek my houe rig, is só dat ek nie in die lug slaan nie;+
12 Stry die goeie stryd van die geloof,+ kry ’n stewige houvas op die ewige lewe waartoe jy geroep is en waaroor jy die goeie openbare bekendmaking+ voor baie getuies afgelê het.