Lukas 11:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Maar hy het gesê: “Nee, gelukkig is eerder dié wat die woord van God hoor en dit nakom!”+ Johannes 17:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Ek het u naam openbaar gemaak aan die mense wat u my uit die wêreld gegee het.+ Hulle het aan u behoort, en u het hulle aan my gegee, en hulle het u woord bewaar.
6 “Ek het u naam openbaar gemaak aan die mense wat u my uit die wêreld gegee het.+ Hulle het aan u behoort, en u het hulle aan my gegee, en hulle het u woord bewaar.