Efesiërs 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarom is dit dat ek, Paulus, die gevangene+ van Christus Jesus ten behoewe van julle, die mense van die nasies+— 2 Timoteus 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 in verband waarmee ek tot gevangenisboeie+ toe as ’n kwaaddoener kwaad ly. Nietemin is die woord van God nie gebonde nie.+
3 Daarom is dit dat ek, Paulus, die gevangene+ van Christus Jesus ten behoewe van julle, die mense van die nasies+—
9 in verband waarmee ek tot gevangenisboeie+ toe as ’n kwaaddoener kwaad ly. Nietemin is die woord van God nie gebonde nie.+