Kolossense 1:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Ek verbly my nou in my lyding vir julle,+ en op my beurt vul ek aan wat ontbreek aan die verdrukkinge+ van die Christus in my vlees ten behoewe van sy liggaam, wat die gemeente is.+ 2 Timoteus 2:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Dra as ’n goeie soldaat+ van Christus Jesus jou deel in die lyding van kwaad.+
24 Ek verbly my nou in my lyding vir julle,+ en op my beurt vul ek aan wat ontbreek aan die verdrukkinge+ van die Christus in my vlees ten behoewe van sy liggaam, wat die gemeente is.+