14 En die Woord het vlees geword+ en onder ons gewoon, en ons het sy heerlikheid aanskou, ’n heerlikheid soos dié van ’n enigverwekte seun+ wat van ’n vader kom; en hy was vol onverdiende goedhartigheid en waarheid.+
9 maar ons sien Jesus, wat ’n bietjie laer as engele gemaak is,+ met heerlikheid en eer gekroon+ omdat hy die dood ondergaan het,+ sodat hy deur God se onverdiende goedhartigheid vir elke mens die dood sou smaak.+