54 Maar wanneer hierdie verderflike hom met onverderflikheid beklee en hierdie sterflike hom met onsterflikheid beklee, dan sal die woord vervul word wat geskrywe staan: “Die dood+ is vir ewig verswelg.”+
14 Aangesien die “jong kinders” dan deelgenote van bloed en vlees is, het hy ook eweneens dieselfde dinge deelagtig geword,+ om deur sy dood+ die een tot niet te maak+ wat die vermoë het om die dood te veroorsaak,+ dit is die Duiwel;+