24 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: Hy wat my woord hoor en hom glo wat my gestuur het, het die ewige lewe,+ en hy kom nie in die oordeel nie, maar het uit die dood tot die lewe oorgegaan.+
2 (ja, die lewe is openbaar gemaak,+ en ons het die ewige lewe+ wat by die Vader was en aan ons openbaar gemaak is, gesien en ons getuig+ en vertel julle daarvan),