Filippense 4:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die dinge wat julle geleer sowel as aangeneem en gehoor en gesien het in verband met my, beoefen dit;+ en die God van vrede+ sal met julle wees. 2 Timoteus 2:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 en die dinge wat jy by my gehoor het met die ondersteuning van baie getuies,+ vertrou dit aan getroue mense toe, wat op hulle beurt voldoende bekwaam sal wees om ander te leer.+ 2 Timoteus 3:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Bly jy egter in die dinge wat jy geleer het en oortuig is om te glo,+ aangesien jy weet by watter persone jy dit geleer het+
9 Die dinge wat julle geleer sowel as aangeneem en gehoor en gesien het in verband met my, beoefen dit;+ en die God van vrede+ sal met julle wees.
2 en die dinge wat jy by my gehoor het met die ondersteuning van baie getuies,+ vertrou dit aan getroue mense toe, wat op hulle beurt voldoende bekwaam sal wees om ander te leer.+
14 Bly jy egter in die dinge wat jy geleer het en oortuig is om te glo,+ aangesien jy weet by watter persone jy dit geleer het+