1 Korintiërs 11:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Want daar moet ook sektes+ onder julle wees, sodat die goedgekeurdes ook onder julle openbaar kan word.+ Openbaring 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar dít het jy, dat jy die dade van die sekte van Nikolaʹus+ haat,+ wat ek ook haat.
19 Want daar moet ook sektes+ onder julle wees, sodat die goedgekeurdes ook onder julle openbaar kan word.+