2 Timoteus 3:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want uit hulle midde staan dié op wat hulle op listige wyse in huise indring+ en as hulle gevangenes swak vroue wegvoer wat met sondes belaai is en deur allerhande begeertes gelei word,+
6 Want uit hulle midde staan dié op wat hulle op listige wyse in huise indring+ en as hulle gevangenes swak vroue wegvoer wat met sondes belaai is en deur allerhande begeertes gelei word,+