1 Timoteus 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar verwerp die valse stories+ wat skend wat heilig is en wat ouvroupraatjies is. Oefen jou daarenteen met godvrugtige toegewydheid as jou doel.+ 2 Timoteus 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en hulle sal hulle ore van die waarheid afkeer en hulle tot valse stories wend.+ 2 Petrus 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Nee, dit was nie deur kunstig versinde valse stories te volg+ dat ons die krag en teenwoordigheid van ons Here Jesus Christus aan julle bekend gemaak het nie,+ maar deurdat ons ooggetuies van sy luisterrykheid geword het.+
7 Maar verwerp die valse stories+ wat skend wat heilig is en wat ouvroupraatjies is. Oefen jou daarenteen met godvrugtige toegewydheid as jou doel.+
16 Nee, dit was nie deur kunstig versinde valse stories te volg+ dat ons die krag en teenwoordigheid van ons Here Jesus Christus aan julle bekend gemaak het nie,+ maar deurdat ons ooggetuies van sy luisterrykheid geword het.+