Jakobus 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Maar die wysheid+ van bo is allereers kuis,+ dan vredeliewend,+ redelik,+ bereid om te gehoorsaam, vol barmhartigheid en goeie vrugte,+ maak nie partydige onderskeid nie,+ is nie huigelagtig nie.+ 1 Petrus 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 omdat hulle ooggetuies was van julle kuis gedrag+ tesame met diep respek.
17 Maar die wysheid+ van bo is allereers kuis,+ dan vredeliewend,+ redelik,+ bereid om te gehoorsaam, vol barmhartigheid en goeie vrugte,+ maak nie partydige onderskeid nie,+ is nie huigelagtig nie.+