11 Weens die moeite van sy siel sal hy sien;+ hy sal versadig word.+ Deur middel van sy kennis sal die regverdige, my kneg,+ baie in ’n regverdige posisie bring;+ en hulle oortredings sal hy dra.+
25 En aan hom+ wat julle standvastig kan maak in ooreenstemming met die goeie nuus wat ek bekend maak en die prediking van Jesus Christus, volgens die openbaring van die heilige geheim+ wat vir lang tye verswyg is
9 Hy het ons gered+ en ons geroep met ’n heilige roeping,+ nie op grond van ons werke nie,+ maar op grond van sy eie voorneme en onverdiende goedhartigheid. Ons is dit lank gelede in verband met Christus Jesus gegee,+