Matteus 20:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Net soos die Seun van die mens gekom het, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+ 1 Timoteus 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 wat homself as ’n ooreenstemmende losprys vir almal gegee het+—hiervan moet getuig word op die besondere tye daarvoor. 1 Petrus 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Maar dit was met kosbare bloed,+ soos dié van ’n smetlose en vlekkelose lam,+ ja, Christus s’n.+
28 Net soos die Seun van die mens gekom het, nie om gedien te word nie, maar om te dien+ en om sy siel te gee as ’n losprys in ruil vir baie.”+
6 wat homself as ’n ooreenstemmende losprys vir almal gegee het+—hiervan moet getuig word op die besondere tye daarvoor.