Galasiërs 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hy het homself vir ons sondes gegee+ om ons te verlos van die teenswoordige goddelose stelsel van dinge+ volgens die wil+ van ons God en Vader, Efesiërs 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Deur middel van hom het ons die bevryding deur ’n losprys deur die bloed+ van daardie een, ja, die vergifnis+ van ons oortredings, volgens die rykdom van sy onverdiende goedhartigheid.+ Kolossense 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 deur middel van wie ons ons bevryding deur ’n losprys het, die vergifnis van ons sondes.+
4 Hy het homself vir ons sondes gegee+ om ons te verlos van die teenswoordige goddelose stelsel van dinge+ volgens die wil+ van ons God en Vader,
7 Deur middel van hom het ons die bevryding deur ’n losprys deur die bloed+ van daardie een, ja, die vergifnis+ van ons oortredings, volgens die rykdom van sy onverdiende goedhartigheid.+