Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Lukas 6:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Hou daarenteen aan om julle vyande lief te hê en om goed te doen en om sonder rente te leen,+ sonder om te hoop om iets terug te kry; en julle beloning sal groot wees, en julle sal kinders van die Allerhoogste wees,+ want hy is goedhartig+ teenoor die ondankbares en goddeloses.

  • Romeine 11:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Let dan op God se goedhartigheid+ en strengheid.+ Strengheid teenoor dié wat geval het,+ maar God se goedhartigheid teenoor jou, mits jy in sy goedhartigheid bly;+ anders sal jy ook afgekap word.+

  • Efesiërs 4:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Maar word goedhartig+ teenoor mekaar, vol tere medelye,+ en vergewe mekaar vryelik net soos God julle ook deur Christus vryelik vergewe het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel