29 Toe het die stad heeltemal in verwarring geraak, en hulle het soos een man die teater ingestorm en die Masedoniërs Gajus en Aristarʹgus,+ reisgenote van Paulus, met geweld saamgeneem.
2 Nadat ons aan boord gegaan het van ’n boot uit Adramitʹtium wat op die punt was om na plekke aan die kus van die landstreek Asië te seil, het ons weggeseil, en Aristarʹgus,+ ’n Masedoniër van Tessaloniʹka, was saam met ons.
10 Aristarʹgus,+ my medegevangene, stuur vir julle groete, en so ook Markus,+ die neef van Barʹnabas (aangaande wie julle opdragte ontvang het om hom te verwelkom+ as hy ooit na julle toe kom),