22 Maar al die manne wat my heerlikheid+ en my tekens+ gesien het wat ek in Egipte en in die wildernis verrig het, en my nogtans nou al tien keer op die proef gestel het+ en na my stem nie geluister het nie,+
29 In hierdie wildernis sal julle lyke val,+ ja, al julle geregistreerdes van julle volle getal, van twintig jaar en ouer, julle wat teen my gemurmureer het.+
5 Hoewel julle alles eens en vir altyd weet,+ wil ek julle daaraan herinner dat Jehovah, al het hy ’n volk uit Egipteland gered,+ agterna dié omgebring het wat nie geloof getoon het nie.+