Levitikus 9:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe het Moses vir Aäron gesê: “Gaan nader na die altaar en offer jou sondoffer+ en jou brandoffer, en doen versoening+ vir jou en vir jou huis; en bring die offer van die volk+ en doen versoening+ vir hulle, net soos Jehovah beveel het.” Levitikus 16:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “En Aäron moet die sondofferbul, wat vir hom is, aanbied,+ en hy moet vir hom+ en sy huis+ versoening doen.+ Maleagi 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en uit sy mond moet mense die wet soek;+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërs.+
7 Toe het Moses vir Aäron gesê: “Gaan nader na die altaar en offer jou sondoffer+ en jou brandoffer, en doen versoening+ vir jou en vir jou huis; en bring die offer van die volk+ en doen versoening+ vir hulle, net soos Jehovah beveel het.”
6 “En Aäron moet die sondofferbul, wat vir hom is, aanbied,+ en hy moet vir hom+ en sy huis+ versoening doen.+
7 Want die lippe van ’n priester moet kennis bewaar, en uit sy mond moet mense die wet soek;+ want hy is die boodskapper van Jehovah van die leërs.+